Menslike verbetering

Illustrasie van menslike verbetering gegenereer deur 'n KI-beeldgenereerder.

Menslike verbetering is die natuurlike, kunsmatige of tegnologiese verandering van die menslike liggaam om fisiese of geestelike vermoëns te verbeter.[1]

  1. Buchanan, Allen. "Ethical Issues of Human Enhancement". Institute for Ethics and Emerging Technologies. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2019. Besoek op 26 April 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search